About Course
Hierdie STTK 312 hersieningsbundel is saamgestel om studente te help voorberei vir toetse en die eksamen in Engineering Statistics. Die pakket bevat opgeneemde voorbereidings- en hersieningsklasse oor die belangrikste dele van die module, insluitend beskrywende statistiek, waarskynlikheid, kansveranderlikes, waarskynlikheidsverdelings, vertrouensintervalle, hipotese-toetsing, regressie en ANOVA.
Die fokus van die videos is op eksamentipe vrae, metodekeuse, stap-vir-stap berekeninge en die interpretasie van finale antwoorde. Sommige sessies oorvleuel doelbewus, sodat belangrike konsepte meer as een keer vasgelê word.
Die klasse is hoofsaaklik in Afrikaans aangebied, met Engelse terminologie en formules soos dit in die module, handboek en vraestelle gebruik word.
Ingesluit in hierdie bundel:
- Test 1 Preparation: Probability and Descriptive Statistics
- Study Unit 3 Revision: Discrete, Continuous and Joint Probability Distributions
- Test 3 Preparation: Point Estimation, Confidence Intervals and Hypothesis Testing
- Revision Classes covering Inference, Chi-Square Tests, Regression, Multiple Regression and ANOVA
- Final Exam Revision and 1st Opportunity Exam Preparation
Hierdie bundel is ideaal vir studente wat die werk vinnig en gestruktureerd wil hersien, beter wil verstaan watter metode om in vrae te gebruik, en meer selfvertroue wil bou voor assesserings.
Course Content
Topic 1: Test 1 Preparation — Chapters 2, 3 & 6
-
Test 1 Preparation: Chapters 2 & 6 — Probability and Descriptive Statistics
01:05:26 -
Test 1 Revision: Chapters 2, 3 & 6 — Descriptive Statistics, Probability and Random Variables
02:10:20