About Course
Bemeester Graad 8 Wiskunde met duidelike verduidelikings, stap-vir-stap voorbeelde en genoeg oefening om selfvertroue te bou.
Hierdie kursus is ontwerp vir leerders wat nie net antwoorde wil memoriseer nie — maar werklik wil verstaan hoe Wiskunde werk.
📚 In hierdie kursus kry jy toegang tot:
✅ Volledige video-lesse per module
✅ Stap-vir-stap verduidelikings
✅ Voorbeelde en oefenvrae
✅ Hersiening van moeilike konsepte
✅ Leer teen jou eie tempo, wanneer dit jou pas
📖 Onderwerpe sluit in:
🔢 Getalle en Basiese Vaardighede
- Telgetalle
- Heelgetalle
- Gewone en Desimale Breuke
- Persentasies
- Verhoudings en Koerse
📈 Algebra en Patrone
- Getalpatrone
- Algebraïese Uitdrukkings
- Algebraïese Vergelykings
- Eksponente
📊 Funksies en Grafieke
- Funksies en Verwantskappe
- Grafieke
💰 Finansiële Wiskunde
- Basiese finansiële konsepte en berekeninge
📐 Meetkunde
- Lyne, Hoeke en Driehoeke
- Vierhoeke
- Kongruente en Gelykvormige 2D-vorme
- Die Stelling van Pythagoras
- Omtrek en Oppervlakte
- Oppervlaktes en Volume van 3D-voorwerpe
- Transformasie Meetkunde
- Meetkunde van 3D-voorwerpe
📊 Data en Waarskynlikheid
- Datahantering
- Waarskynlikheid
Of jy nou agter is, ekstra oefening wil hê, of vooruit wil werk vir matriek — hierdie kursus help jou om sterker en meer selfversekerd in Wiskunde te raak.
Verstaan. Oefen. Groei.
— Phi Tutoring
Course Content
Telgetalle
-
Telgetalle en Verhoudings en Koers
00:00 -
KGV en GGD, Los op vir x (vergelykings)
00:00